Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Musiek

Nuwe The Black Keys single – Fever 0

Nuwe The Black Keys single – Fever

Laas week vrydag het The Black Keys hulle nuwe album aangekondig. Hoe sal jy nou vra? Jy wat Vrydag ‘n vakansiedag gehad het en heeldag in jou onnie op die bank gesit het. The...

Nuwe Metallica song – Lords of Summer 2

Nuwe Metallica song – Lords of Summer

Maandag het ‘n cellphone recorded video van ‘n Metallica wat ‘n nuwe song speel in Bogotá, Colombia. Die song se naam is “Lords of Summer” en volgens James Hetfield en Lars Ulrich is die song om...

Linkin Park – Guilty all the same 6

Linkin Park – Guilty all the same

Linkin Park, seriously, stop net. Regtig, julle doen julself geen gunsies deur aan te hou musiek maak nie. Die nuwe single se naam is “Guilty all the same” en Linkin Park is guilty daaraan...

Musiek – Iets vir almal 0

Musiek – Iets vir almal

Gewoonlik op gevaaalik.com sal jy net rock of metal sien. So hier en daar glip ‘n electronic track deur, soos my horrible dub-step phase. Vandag het ek besluit om dinge bietjie op te mix...

Sandmonster – Nick Johnston 0

Sandmonster – Nick Johnston

Ek gaan eerlik wees met julle, ek weet nie veel van Nick Johnston af nie. Ek het ook nie nou heeltemal die tyd om te probeer uitvind wie presies hy is nie. Wat ek...

Reignwolf – Come play South Africa 4

Reignwolf – Come play South Africa

For the English speaking among you, here is a link to a English version of the post on my Google+ page: https://plus.google.com/u/0/112875976300721082233/posts/1Uy4bvdp5oD Jordan “Reignwolf” Cook (@reignwolf), jip die is ‘n one man band wat jy...

Jason Oosthuizen vs Travis Barker 4

Jason Oosthuizen vs Travis Barker

Ons het ‘n paar goeie drummers in Suid-Afrika, en so paar van hulle kan compete op ‘n internationale level. Ex-Van Coke Kartel drummer Jason Oosthuizen is een van daardie drummers wat kan by hou...

Julien Audigier – The Wikidrummer 0

Julien Audigier – The Wikidrummer

Wat gebeur as jy acoustics, funk drumbeats en cool video editing combine? Die video hier onder. Julien Audigier is ‘n Franse drommer en hy het saam met Natal dromme die awesome video gemaak. Al wat...

Kyuss – El Rodeo 3

Kyuss – El Rodeo

Kyuss is die band waar Josh Homme van Queens of the Stone Age begin het om sy sound te ontwikkel. Al het Kuyss opgebreek in 1995 is hulle vandag nog vir my ‘n awesome...