Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dave Lindsey and the Nine Inch Queens by die jaar se Grammy Awards

Laas week het ek julle vertel van Dave Grohl, Queens of the Stone Age, Lindsey Buckingham en Nine Inch Nails wat saam die jaar se Grammy’s gaan afsluit. Ek het die supergroup sommer nou Dave Lindsey and the Nine Inch Queens gedoop en saam met die doping is daar ‘n video van die actual optrede wat hulle net so paar ure gelede gedoen het om die jaar se Grammy’s af te sluit.

Dave Lindsey and the Nine Inch Queens

Josh Homme, Trent Reznor, Lindsey Buckingham en Dave Grohl, of soos nou bekend “Dave Lindsey and the Nine Inch Queens”

Ek sou vir julle ‘n rundown gegee het van wie wat gewen het, maar kom ons stel dit so: Black Sabbath het Best Metal Performance gewen vir “God is Dead?”, Paul McCartney, Dave Grohl, Krist Novoselic, Pat Smear het Best Rock Song gewen vir “Cut Me Some Slack” en Best Compilation Soundtrack Album is gewen met “Sound City: Real To Reel, Butch Vig”. Verder is dit ‘n klomp kak oor meestal kak musiek, die fok weet awards is eintlik net dit, ‘n klomp kak.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *