Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Musiek

Wie’s Bang – Van Coke Kartel 0

Wie’s Bang – Van Coke Kartel

Wie’s Bang is die long awaited vierde album deur die Afrikaanse rock band Van Coke Kartel. Jy weet wie Van Coke Kartel is. En as jy nie weet nie het jy klaarblyklik verdwaal op...

Coldplay – Paradise music video 0

Coldplay – Paradise music video

Vir die van julle wat dit gemis het vroër die week. Coldplay het die musiek video vir hulle nuwe single “Paradise” net hier in Suid-Afrika geskiet. Vir die artikel gaan lees hier. As jy...

Cool musiek covers 1

Cool musiek covers

Om ‘n song te cover is nie maklik nie. Die probleem is dat jy of te veel soos die oorspronklike song klink, of die song klink te anders. Daar is ‘n paar mainstream covers...

Ontmoet vir Meytal Cohen 2

Ontmoet vir Meytal Cohen

Meytal Cohen is ‘n awesome drummer uit Israel. Sy is gebore en het grootgeword in Ramat-Gan, maar na sy haar twee jaar militêre diensplig (ja, ook Israeli-vroue het diensplig) voltooi het, het sy gerelocate...