Die Antwoord – Pitbull Terrier
Die Antwoord het 23 uur gelede hulle nuwe songe en video gelaunch; “PITBULL TERRIER”. En soos elke video voor die nuwe video gesorg dat Die Antwoord op die hele wêreld se lippe is. Ek...
Die Antwoord het 23 uur gelede hulle nuwe songe en video gelaunch; “PITBULL TERRIER”. En soos elke video voor die nuwe video gesorg dat Die Antwoord op die hele wêreld se lippe is. Ek...
As jy al ooit gewonder het waar Limp Bizkit hulle inspirasie vanaf getrek het, kan ek jou verseker dat een van die grootste influences vir Fred Durst die band Body Count was/is. Body Count...
In Februarie het ek ‘n draai in die Kaap gemaak en Louis Nel (drummer van Taxi Violence) het my na ‘n bier ‘n impromptu invite gegee om te kom insit op ‘n song-writing session...
Om ‘n wêreld bekende band te wees is nie maklik nie. Ja, fame en fortune is great, maar as jy eers ‘n groot band is dan is dit baie maklik om te stagneer. As...
Laas week het ons Masodon se nuwe song, “High Road”, gehoor. Dit het my oor-bekke laat water vir nog Mastodon en dus is ek die laaste paar dae so bietjie op ‘n Mastodon binge....
Rob Zombie, meneer Rocky Horror Pictures show met meer horror en guitarre as raging queens, bly maar ‘n fokken cool dude. Hy is miskien nie die antreklikste ou op die oog af nie, maar...
Mastodon is een van die beste metal bands van ons tyd. Once More ‘Round the Sun is hulle nuwe album wat binnekort beskikbaar gaan wees en ek kan nie wag nie. Once More ‘Round the...
Die manne van Van Coke Kartel het gisteraand hulle nuutste video op YouTube gesit kort na dit blykbaar op daardie mors van tyd MK was. Ja, ek het dit gesê, iemand moet. Die video...
Ek het verseker al van hierdie aande gehad, nie net een nie. Die een wat vreeslik uitstaan (omdat ek so min kan onthou) is toe ek een oggend langs die Themes rivier wakker geword...
Februarie maand het ek ‘n draai gaan maak in die Kaap. Een van die dae wat ek daar onder was het ek bietjie na Kill City Blues toe gegaan. Na ek al die ander...
Wolfmother is ‘n awesome band, en soos meeste awesome bands gaan dinge in die band maar op en af. Net so rukkie terug het Wolfmother selfs opgebreek vir 10 weke. Gelukkig het hulle besluit...
The Golden Age of Grotesque is ‘n awesome album. Ek het al ‘n paar mense hoor sê dat daardie spesifieke album die begin van die einde was vir Marilyn Manson. Daardie mense is nou...