Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Musiek

PHFat – Kill The Universe 2

PHFat – Kill The Universe

PHFat is op die oomblik die beste rap groep in SA. Gevaaalike beats en vlymskerp lyrics maak hulle musiek nie net up beat party tunes nie maar ook lekker om na te luister op...

Vanfokkingtasties – Making Of The Album 0

Vanfokkingtasties – Making Of The Album

Na Posduif se review van die Vanfokkingtasties album is dit duidelik dat baie mense van die album hou. Persoonlik like die Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar en Heuwels Fantasties (eintlik net Heuwels se eerste album se...

The Walking Dead Theme Song (Metal Weergawe) 0

The Walking Dead Theme Song (Metal Weergawe)

So ruk terug het ek vir julle Diablo – Tristram (Metal Weergawe) gebring. Dit was awesome. Die dude wat die metal weergawe van “Tristram” gedoen het het ook al ‘n metal weergawe van The Walking Dead...

Shadowclub – Lucy 1

Shadowclub – Lucy

“Lucy” was die eerste Shadowclub song wat ek ooit gehoor het en dit is nou nog een van my favourites. Dit is ook die nuwe single vanaf Shadowclub se Guns and Money album. Great...

Van Coke Kartel – Tot Die Son Uitkom 1

Van Coke Kartel – Tot Die Son Uitkom

Van Coke Kartel se nuwe music video vir “Tot Die Son Uitkom”. Dit is een van die beter video’s wat ek al uit Suid-Afrika sien kom het. Awesome song en awesome video. MK gaan...

Bullet For my Valentine by Oppikoppi 4

Bullet For my Valentine by Oppikoppi

Die van julle wat die Oppikoppi nuus volg op Twitter en Facebook weet die nuus al reeds. Vir die res: Laas jaar het Oppikoppi die emo sterk verteenwoordig met The Used as een van...

Walk off The Earth – Polly 1

Walk off The Earth – Polly

So hele rukkie terug toe Tuks FM nog “Somebody That I Used to Know” elke dag tien keer gespeel het, het ek vir julle die cover van “Somebody That I Used to Know” deur Walk...

Oppikoppi Sweet/Thing 5

Oppikoppi Sweet/Thing

Dit begin nou alweer koud raak in Suid-Afrika en dit is nie lekker nie, maar vir my is dit altyd ‘n teken. Die koue is ‘n teken dat Oppikoppi min of meer net drie...

Diablo – Tristram (Metal Weergawe) 1

Diablo – Tristram (Metal Weergawe)

‘n Week terug het Diablo III ge-launch. ‘n Collective groan is die wêreld deur gehoor toe geeks oral gelyktydig in hulle broeke gekom het. Witch doctors, monks, barbarians, wizards en demon hunters het weer die forces...