The Negative One – Slipknot video
“I hope you live, to see the day, when your world goes up in flames.” Net van die kragtige lirieke wat jy sal kry in Slipknot se nuwe song “The Negative One“. Die video...
“I hope you live, to see the day, when your world goes up in flames.” Net van die kragtige lirieke wat jy sal kry in Slipknot se nuwe song “The Negative One“. Die video...
Ek voel nostalgies die week, ek mis Pantera. Daarom luister ek al heel week na Pantera. ‘Mouth for War’ is seker een van Pantera se most powerful songs. Daardie opening riff met die dromme laat...
Lank voor Tool op die scene was om progressive rock/metal populêr te maak, was daar ‘n band uit Suid-Afrika met die naam Wildebeest. Dink Led Zeppelin, maar in khaki, bietjie meer progressive in musiek...
Killer be Killed is ‘n band wat gevorm is deur Max Cavalera (Sepultura/Soulfly) en Greg Puciato (The Dillenger Escape Plan). Die band word afgerond deur Troy Sanders (Mastodon) op bass en Dave Elitch (The Mars Volta)...
Zakk Wylde het in 1998 vir die eerste keer ‘n band bymekaar gebring met die naam Black Label Society. Nou is dit al countless toere en nege studio albums. Black Label Society klink presies...
Oppikoppi is my religious pilgrimage. Elke jaar gaan ek soontoe om myself en die musiek te geniet. Ek wil lag saam met vriende en verward wakker word in my tent ‘n paar uur later....
Mastodon se nuwe album kom dalk eers die 24ste Junie uit, maar dit beteken nie dat jy dit nog nie kan hoor nie. Die goeie nuus is dat jy Once More Round the Sun...
There was just an instant chemistry and a really creative and open situation where everybody’s passing around the guitar and throwing in ideas. I sort of felt like I was in the grunge Beatles....
Daar was ‘n tyd toe Marilyn Manson die cool ding was om te haat. Voor Pokemon, Harry Potter en Spongebob Squarepants was die “god of fuck” eerste op die Bible-bangers se lys van mense...
The Black Keys het ‘n rukkie terug hulle nuwe album Turn Blue vrygestel en saam met dit het hulle ook ‘n video vir die eerste single “Fever” vrygelaat. Dit is ‘n video wat met...
Daar is baie mense wat sê hulle wil iets vir gevaaalik.com skryf. Dit is gewoonlik so ver soos wat meeste van daardie mense kom. Dit is hoekom ek gister so verbaas was toe ek...
Ek kon weereens nie die jaar Strab bywoon nie, tyd is geld en albei die dinge is ek te kort aan gewees om die jaar se Strab by te woon. Dus moes ek maar...