Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jess Greenberg maak Bon Jovi weer sexy

Jess Greenberg

Ek was ‘n fan van Bon Jovi, die ou goed. Die 80’s hair metal Bon Jovi was cool. Ek het self vir my die Bon Jovi Cross Road album gekoop. Ongelukkig is Bon Jovi nie soos whiskey nie, hulle word nie beter hoe ouer hulle word nie. Bon Jovi is meer die dooswys, raak meer vir ouer tannies soos die tyd verby gaan. Gelukkig is Jess Greenberg hier om die sexy terug in Bon Jovi te sit. Jess was al van te vore op gevaaalik.com, en jy kan dit hier sien. Wat kan ek sê, ek is ‘n fan van haar boobs covers en die een het my nostalgies laat voel oor die Bon Jovi classic.

Check die video uit en laat weet my wat jy daarvan dink in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *