Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nuwe Metallica song – Lords of Summer

Maandag het ‘n cellphone recorded video van ‘n Metallica wat ‘n nuwe song speel in Bogotá, Colombia. Die song se naam is “Lords of Summer” en volgens James Hetfield en Lars Ulrich is die song om tewys dat Metallica besig is om tyd te spandeer in die studio en dat hulle besig is om te create. Ek wou nie die cellphone recorded video hier sit nie, want die quality was baie kak.

Metallica Lords of Summer

“Lords of Summer” se timing en riffs hint baie terug na die Metallica van die 80’s, maar daar is defnitief ‘n Death magnetic sound ook. Metallica het nou self die version hier onder van “Lords of Summer” vrygelaat vir Metallica fans. Dit is bekend as die “Garage Demo Version”, dit beteken tien teen een maar net dat geen producer al sy hande op die song gehad het nie.

Op 08:20 lank bly dit ‘n regte lang Metallica song, iets waarin jy jou tande lekker kan inskink. Ek luister hom nou al heeldag op repeat. Wat kan ek sê, ek love Metallica.

You may also like...

2 Responses

  1. March 20, 2014

    […] gooi ons die Vrydag Bederf sommer nou op die site. En so my fuckers, gaan ons die naweek in met 'n Metallica soundtrack. Ek stel voor jy doen dieselfde. Pasop vir die laaste foto, @clownpooop het 'n nippel laat deur […]

  2. June 5, 2015

    […] woorde: as jy nie weet hoe Lars Ulrich sy aambeie behandel nie, dan moet jy fokken weg bly van Metallica se musiek af want jy is nie ‘n regte fan […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *