Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Linkin Park – Guilty all the same

Linkin Park, seriously, stop net. Regtig, julle doen julself geen gunsies deur aan te hou musiek maak nie. Die nuwe single se naam is “Guilty all the same” en Linkin Park is guilty daaraan dat hulle besig is om hulself soos dose te laat lyk. Ek het gehou van hulle eerste twee albums, Hybrid Theory en Meteora. Dit was iets nuut. Ek was teleurgesteld toe my neef vir my uitwys dat hulle guitar riffs regtig ongelooflik eenvoudig is.

seriously-linkin-park-wtf

Maar dit is deel van wat Linkin Park cool gemaak het, dit was eenvoudig. So eenvoudig dat mens sou kon argue dat nie een van die “musikante” in Linkin Park regtig musikale talent het nie. Simple riffs, simple drums, simple melody, gooi ‘n DJ in die mix, ongelooflike kak rap en jy het Linkin Park. Die groot probleem daarmee is dat Linkin Park as ‘n result geen longevity het nie, dit raak vinnig oud. En dit het, na die eerste twee albums.

Ek is all for bands wat groeie en hulle sound wat verander, dit is net natuurlik. Ongelukkig het tyd Linkin Park geen gunsies gedoen nie. Linkin Park moes 10 jaar terug al opgehou om ‘n band te wees. Die nuwe single bewys dit. Luister dit hier onder en laat weet my of jy saam met my stem.

You may also like...

6 Responses

  1. pisgesig says:

    Ek stem saam. Ek luister nogsteeds na die eerste twee albums. Vir my baie dieselfde storie as wat met Live gebeur het. En die Pumpkins. En en en. Oh well.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Pumpkins het dit vir my nogal deurgetrek. Hulle laaste album Oceania is baie goed. Live was gay van dag een af, het nooit tyd vir hulle of hulle emosie kak gehad nie.

  3. pisgesig says:

    @Stix: Fair enough. Die pumpkins stuff na melancholy was nou weer vir my gay. Billy het nie ‘n particularly goeie stem nie, en die meer harde sounds het dit weggesteek. Met die meer sagte goed is sy stem vir my ‘n ge-grens. Ivm Live, Secret Samadhi, gay? mmmm. Ek weet nie jong, die kitaar sound op daai album was pretty crunchy. Nou dat ek reeds tik : wat dink jy van Radiohead?

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Billy se stem is nie goed nie, nee. Maar dat hy ‘n musical genius is, is ‘n feit. Zack de la Rocha het nie ‘n goeie stem gehad nie, maar dit maak nie dat Rage Against the Machine vir my enigsins minder cool is nie. Alles van Live is gay. Dit gaan nie vir my oor hulle sound nie, dit gaan oor die lyrics en die tema’s van hulle musiek. Bullet for my Valentine het baie harde riffs, maar dan sing hulle oor kak soos huil as jou meisie jou los. Ek like dit glad nie.

    Nie dat alle musiek met emosie vir my gay is nie. Pearl Jam is ‘n uitstekende voorbeeld van ‘n band wat harde musiek doen, maar hulle het ook baie emotional songs, bv. “Black” en “Daughter”. Dit kom seker maar neer op personal preference. Live can go eat a bag of dicks, sommer Bullet for my Valentine se dicks.

    As for Radiohead, ek gaan vir jou lieg as ek sê ek het al moer baie na hulle geluister, maar ek hou daarvan, tot ‘n mate. Dit raak vir my te emotionally heavy somtyds. Weereens, daar is altyd plek vir “gevoelens” of ‘n hartseer song. Maar dan moet jy dit baie mooi uit balanseer. Slipknot se “All Hope is Gone” album is ‘n great voorbeeld. Daar is hartseer, maar dit word mooi uitgebalanseer deur ‘n creepy haat amper.

  5. The BluntBodkin says:

    Linkin Park was vir my al kak met die 2de album.
    Stem sama met jul comments, behalwe Live. Seker omdat ek groot geowrd het met hulle. Bullet for my Valentine? Ek weet nog steeds nie hoe 36 Crazyfists nooit vet naam gemaak het nie, en hulle is even beter as BFMV.

    Kom ons hoop die nuwe Metallica album is kwaai. Die single is nie te sleg nie

  6. rocketlou says:

    Jeez, eks bly musiek smaak verskil, bfmv is lag lag een van my meer gunsteling bands ( klaarbleiklik oscar pistoruis s’n ook ) ek skat jy gaan hulle nie feature op die site nie? lmga. Vir my is daar weer nie baie foud met emosie in musiek nie, of hy nou huil oor sy naai wat hy verloor het of nie. Nog ‘n band wat ook maar deesdae suck is offspring, hulle het ook moerse belowend weggespring en dis maar dit. Sela.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *