Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nuwe The Black Keys single – Fever

Laas week vrydag het The Black Keys hulle nuwe album aangekondig. Hoe sal jy nou vra? Jy wat Vrydag ‘n vakansiedag gehad het en heeldag in jou onnie op die bank gesit het. The Black Keys het eenvoudig vir Mike Tyson gevra om die link na hulle eerste teaser video van die nuwe album, True Blue.

Mike Tyson Tweets the Black Keys

Jy kan die slightly creepy en baie weird video hier onder sien. Befok! Terwyl jy ‘n hele Vrydag lank gesit en balsak krap het, het The Black Keyes hulle nuwe album aangekondig. Hoe onproduktief voel jy nou? Voor jy terug praat, onthou wie speel in die world famous band. Ugh, nou voel ek ook soos ‘n underachiever.

The Black Keys True Blue album art

Die band het ook ander info oor die album vrygelaat. True Blue is produce deur Dan Auerbach en Patrick Carney met Danger Mouse. “Turn Blue could refer to: A: Suffocation B: Sadness C: Numbness from extreme cold  D: A Cleveland late night TV host from the 1960s named Ghoulardi E: All of the above.” In true The Black Keys styl (ook bekend as “I don’t give a fuck” styl) as jy dit nog nie besef het nie. “Fever” is die eerste single van die nuwe album af. Ek kan nie regtig veel meer sê as dat dit ‘n regte The Black Keys song is, en dit is baie cool. Luister die nuwe song en sien die creepy video wat Mike Tyson gestweet het hier onder.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *