Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Julien Audigier – The Wikidrummer

Julien Audigier

Wat gebeur as jy acoustics, funk drumbeats en cool video editing combine? Die video hier onder. Julien Audigier is ‘n Franse drommer en hy het saam met Natal dromme die awesome video gemaak. Al wat hy gebruik het is ‘n kick, hat, carpet, en snare. Die verskillende acoustics van die plekke waar hy speel veroorsaak verskillende klanke en met so bietjie slim video editing is die effek baie cool. Dankie tegnologie en dankie die internet. Sonder tegnologie sal die video nooit gemaak kon word nie en sonder die internet sou jy dit tien teen een nooit gesien het nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *