Tagged: Musiek

Combichrist – F That Shit 0

Combichrist – F That Shit

Combichrist word as ‘n Norwegian aggrotech band beskryf op Wikipedia. Daar is eintlik net een persoon agter die band, Andy LaPlegua. Die musiek is maar industrial, so as jy Nine Inch Nails, Ramstein en Marilyn...

Joey Jordison quit Slipknot 4

Joey Jordison quit Slipknot

Vrydag die 13de is een van my gunsteling dae van die jaar, maar vandag is nie meer vir my lekker nie. Joey Jordison het besluit om nie meer Slipknot se drummer te wees nie....

Crossfaith – Omen (The Prodigy Cover) 3

Crossfaith – Omen (The Prodigy Cover)

Crossfaith (クロスフェイス) is a Japanesemetalcore band from Osaka that was formed in 2006. The band released their first EP “Blueprint of Reconstruction” in 2008. The band consists of vocalist Kenta Koie, guitarist Kazuki Takemura, Hiroki Ikegawa on bass guitar,...

Spoonerman – Deathswing 3

Spoonerman – Deathswing

Daar is menigde great bands daar buite, die probleem is dat baie van hulle regtig net nie die exposure kry wat hulle verdien nie. Suid-Afrika het ‘n ever growing music scene. Ongelukkig moet mens...

Pantera – I’m Broken 0

Pantera – I’m Broken

Wys my ‘n metal head wat nie van Pantera hou nie en ek wys jou ‘n poser. Pantera is een van die coolste metal bands wat daar nog was. Ongelukkig sal Patera nooit weer...

Jack Parow – P.A.R.T.Y 0

Jack Parow – P.A.R.T.Y

Dit is tyd vir vakansie, vir party van ons. Jack Parow het ‘n lekker tune en video gemaak om jou sommer nou al in die mood te kry vir ‘n vakansie. “P.A.R.T.Y” is die...