Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Reignwolf – Come play South Africa

For the English speaking among you, here is a link to a English version of the post on my Google+ page: https://plus.google.com/u/0/112875976300721082233/posts/1Uy4bvdp5oD

Jordan “Reignwolf” Cook (@reignwolf), jip die is ‘n one man band wat jy gaan moet dop hou. Ek het gister op Reignwolf afgekom en ek kan nie fokken genoeg kry nie. Tans het hy die Amerikaanse festival scene aan die brand met sy live optredes. Hoe sal ek sy musiek beskryf? Jimmy Hendrix, Jimmy Page, Robert Plant met ‘n healthy dose whiskey, blues en vuil rock sound.

reignwolf please come to South Africa

Reignwolf – Photo by BRIAN VAN WYK – brianvanwyk.tumblr.com

Al het Reignwolf nog net ‘n 1000-edition 7 inch vinyl uit en ‘n iTunes single het hy reeds vir die Pixies ge-open en in April doen hy ‘n 20 dae toer sam met Black Sabbath. Ek dink ons moet try om die bra in Suid-Afrika te kry? Hoe lyk dit, sal ons die hashtag ding try? Wat van #ReignwolfSA ? Check die awesome video waar hy sy song “Electric Love” live doen hier onder en laat jou vingers die tweet doen. Ek sal help waar ek kan. @reignwolf is sy Twitter handle, so mention hom in jou Tweet. Oppikoppi (@oppikoppifest) is nou mos juis opsoek na bands vir die jaar se Koppi.

Photo credit: Brian van Wyk Photography

You may also like...

4 Responses

  1. GrootSeun says:

    goeie blixim, maar die man kan!

  2. JC says:

    What he said…

  1. February 12, 2014

    […] First things first: Help asb vir ons om Reignwolf in Suid-Afrika te kry. Lees hier vir details: Reignwolf come to South Africa! […]

  2. February 17, 2014

    […] As jy bietjie nuwe musiek kort om na te luister, ontmoet vir Reignwolf. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *