Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sandmonster – Nick Johnston

Sandmonster - Nick Johnston

Ek gaan eerlik wees met julle, ek weet nie veel van Nick Johnston af nie. Ek het ook nie nou heeltemal die tyd om te probeer uitvind wie presies hy is nie. Wat ek jou wel kan sê is dat sy song “Sandmonster” awesome is. Dit is ‘n tiepe van Spanish guitar song. Dit is vir my awesome as ek sulke goed ontdek waar ouens moerse goed is met wat hulle doen. Dit is vir my inspiring. Dankie aan @bigbadwofl wat die onder my aandag gebring het.

Weet jy van enige sulke unknown mense wat awesome is met wat hulle doen? Deel ‘n link met ons in die comments asb.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *