Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Left Lane Cruiser – Broke Ass Blues

As jy ‘n fan is van Breaking Bad dan het jy al van die band Left Lane Cruiser se musiek gehoor, jy weet dit net nie. Left Lane Cruiser is ‘n blues-rock band van ‘Merica. Hulle song “Waynedale” is gefeature in Breaking Bad season 3 episode 8. Ja, gaan double check gou maar want ek weet jy wil hê ek moet verkeerd wees sodat jy kan sê: “FAIL! Ek kan ook ‘n website run, kyk die dom foute waat jy maak Stix.”

left-lane-cruiser

Sorry daardie het nie vir jou uitgewerk nie ou perd. Welkom terug in elk geval. Ek het laas week Left Lane Cruiser se All You Can Eat album ontdek. “Waynedale” is een van die songs wat op die album is. Ek dink die album is great. “Broke Ass Blues” is nog ‘n song van die album af. Hy het vir my uitgestaan oor die lyrics: “Well I woke up this mornin’ and you smoked all my weed away”. Not lekker.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *