The Black Keys – Little Black Submarines
Ek is seker dat baie van julle die familiar is met The Black Keys. Die El Camino album was op repeat in my kar tot ek gister vir my Death By Sexy gekoop het van Eagles of...
Ek is seker dat baie van julle die familiar is met The Black Keys. Die El Camino album was op repeat in my kar tot ek gister vir my Death By Sexy gekoop het van Eagles of...
Eagles of Death Metal se naam kan misleidend wees. Aangesien hulle nie ‘n Death Metal band is nie. Hulle is eintlik net ‘n rock band. Toe Josh Homme (van Queens of the Stone Age,...
As jy die video kyk gaan jy dalk bietjie deurmekaar wees. Die ou en sy band is uit Cuba uit. Dus sal jy nie verstaan wat hulle sing nie. Maar mens hoef nie die...
As jy die post gemis het oor Tenacious D se nuwe album gaan lees dit gerus hier: Tenacious D – To be The Best Ok. Nou dat jy dit nie gaan lees het nie...
Ons het lanklaas so bietjie lekker local musiek gehad op gevaaalik.com. Veral ‘n lekker afrikaans song. Ek bring vir julle Bacchus Nel met die song “Oppieplaas”. Die is regtig een van die old school...
Skrillex en Damian Marley het saam ‘n song gedoen. Dit is amper reggae en dubstep. Nogal ‘n cool 420 tune. Damian Marley is die jongste seun van Bob Marley. Nou span Damian en Skrillex saam...
Nadat julle vir ons baie tweets gestuur het, het ons die wenners gekies. Ongelukkig het ons nie MK By Die Dam kaartjies vir almal nie. So hier is die wenner van die laaste spul...
Wie wil weer die Black Eyed Peas of Roxette in Suid-Afrika sien? Miskien eerder weer Westlife of Lil’ Wayne? Wat van ons bly weg van die kak musiek vir ‘n rukkie en bring ‘n...
Jorian Ponomareff vat bike ry na die next level. Check bietjie die video waar die blaar ry asof hy die tikpyp geslaan het. Plus die video se backtrack is ‘n Flux Pavilion remix van...
Nadat Chevelle besluit het om nie Suid-Afrika toe te kom nie en nie by Oppikoppi te speel nie, het ek besluit hulle is ‘n spul konte. Hulle verskoning was net kak. “Recording on our...
Ek weet nie regtig hoe om te verduidelik wat in hierdie video aan die gang is nie. Die beste sal wees as jy dit maar net kyk en jou gat af lag. Hier is...
Die Antwoord was al op Jimmy Kimmel. Dit was snaaks om te sien hoe die ‘Mericans saam sing in afrikaans en geen idee het wat hulle besig is om te sing nie. Dit het...