Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

MK By Die Dam wenners

Nadat julle vir ons baie tweets gestuur het, het ons die wenners gekies. Ongelukkig het ons nie MK By Die Dam kaartjies vir almal nie. So hier is die wenner van die laaste spul kaartjies. Omdat daar met die vorige rondte confusion was oor hoeveel kaartjies elke persoon gewen het, sal ek maar na elke tweet hier onder sê hoeveel kaartjies die tweet gewen het.

Divan Erasmus ‏ @DivanErasmus1 Reply Retweet Favorite · Open
Wie maak die jol vol?#MkByDieDamGevaar @gevaaalikdotcom http://youtu.be/19Om1fdAAcg

Divan wen een kaartjie

Regardt Strauss ‏ @Redge69 Reply Retweet Favorite · Open
Dit het nou kak lank gevat, hoop eerlikwaar dit is genoeg #MKByDieDamGevaar @gevaaalikdotcom http://yfrog.com/od3hpefj

Regardt wen een kaartjie

Lieneke Pieterse ‏ @lienekepieterse Reply Retweet Favorite · Open
Dit is net nie dieselde nie! ASB ons kort kaartjies vir #MKByDieDamGevaar @gevaaalikdotcom http://pic.twitter.com/jlOjGJBf

Lieneke wen twee kaartjies

Ane ‏ @AnnieBenanie Reply Retweet Favorite · Open
As @francoislct my vat vat hy my nie drive-in toe nie – hy vat my #MKByDieDamGevaar toe! @gevaaalikdotcom

Ane wen een kaartjie

frederika fourie ‏ @_frederika_ Reply Retweet Favorite · Open@gevaaalikdotcom, ek sal selfs my ander voortand ook gee vir ‘n #MKbydiedam kaartjie! Yesss #MKByDieDamGevaar http://pic.twitter.com/aDaVKh8y

Frederika wen een kaartjie

Baie geluk aan elkeen van julle. Ons stuur vir julle binnekort ‘n direct message via Twitter sodat ons met julle kan reël om julle kaartjies te kry.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *