Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Chevelle – Hats Off To The Bull

Nadat Chevelle besluit het om nie Suid-Afrika toe te kom nie en nie by Oppikoppi te speel nie, het ek besluit hulle is ‘n spul konte. Hulle verskoning was net kak. “Recording on our new album has gone on for longer than expected, therefor we won’t be able to make it to South Africa blah blah”*. Hulle musiek is steeds cool. So hier is hulle nuwe video, al reken hulle dat hulle fans in Suid-Afrika nie so belangrik is soos hulle fans in die res van die wêreld nie.

*Die quote is nie woord vir woord nie, maar net min of meer wat ek kan onthou van hulle verskoning.

You may also like...

1 Response

  1. April 3, 2013

    […] op Sondag 2 Junie 2013 kan jy hulle vang in Johannesburg. As jy nog nie Chevelle se nuutste album, Hats off to the Bull, gehoor het nie stel ek voor dan jy dit nou kry. Dit is 'n great album en ek kan nie wag om […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *