Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Skrillex & Damian Marley – Make It Bun Dem

Skrillex en Damian Marley het saam ‘n song gedoen. Dit is amper reggae en dubstep. Nogal ‘n cool 420 tune.

Damian Marley is die jongste seun van Bob Marley. Nou span Damian en Skrillex saam vir die song “Make It Bun Dem”, nee dit is regtig hoe hulle dit spel ek is nie hoog nie. Skrillex het al vele kere gewys dat dubstep saam met enige tiepe musiek gesmelt kan word sodat teëls gesmelt kan word. Gevaaalik op ‘n dansbaan.  Wat dink julle van die een?

Dankie aan Adrian Kirsten wat die een onder my aandag gebring het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *