Dronk ou sing Bohemian Rhapsody
Ja hy sing “Bohemian Rhapsody” van Queen agter in die polisie se kar. Vat dit as ‘n les: As jy so gaan party die naweek en jy is te dronk om te bestuur laat...
Ja hy sing “Bohemian Rhapsody” van Queen agter in die polisie se kar. Vat dit as ‘n les: As jy so gaan party die naweek en jy is te dronk om te bestuur laat...
Tenacious D is terug. In die video hier onder sien ons wat beskryf kan word as ‘n Tenacious D style advertensie waarin hulle hul nuwe album, Rize Of The Fenix, bekendstel. In die video verskyn baie...
Net toe ek dink daar is niks oor om met julle te deel nie, toe kom ek af op die Marshall Fridge. Ek soek so ‘n yskas vir my man-cave. Langs my poker-tafel en...
Al was dit ‘n maklike week is hy gelukkig nou agter die rug. Kyk, as elke Woensdag ‘n fuckhansie-dag was sou die produktiwiteit laer as ons regering se morelewaardes gewees het. Dis kak lekker...
Ashtray Electric het onlangs vir Two Door Cinema Club ge-open by die 5 Gum Experience. Hulle het toe sommer hulle nuwe video gemaak terwyl hulle perform het. Hier is die video vir “Here Comes...
Nico Stone was een van die wenners van ons RAMfest ticket giveaway. Hy was gaaf genoeg om een foto van die dag met ons te deel. Die is blykbaar ‘n foto van Nice se...
Tool is volgens my een van die beste bands wat daar is. Dit vat ‘n rukkie om into hulle musiek te raak, maar dít is altyd wanneer jy die beste musiek ontdek. As jy...
Old School rock. Led Zeppelin, Black Sabbath, Pink Floyd en Dire Straits om net ‘n paar te noem. Almal ken “Sultans of Swing”, van jou ouma tot jou sussie se kleinse kind. Goeie musiek...
Gister hoor ek op Tuks FM “I Stand Alone” van Godsmack. Ek het lanklaas die song gehoor. Op hoërskool laas. Dit het my laat dink aan goed van back in the day. Al die...
Het julle enige fokken idee hoe baie cool band daar buite is wat julle nie van weet nie? Honey Honey is een van daardie bands en ek is hier om die tipe bands met...
Die naweek het gekom en gegaan en so ook het In Flames. Die afgelope naweek se RAMfest was ‘n reuse sukses en ek dink elkeen van ons is vandag nader aan ons metal roots...
RAMfest 2012 is die afgelope naweek verby. My nek, lyf en lewer kan getuig daarvan. Ek het blou kolle, my stem is vandag al meestal terug, my longe is gaar en my lewer is...