Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Luister Tenacious D se nuwe album Free

As jy die post gemis het oor Tenacious D se nuwe album gaan lees dit gerus hier: Tenacious D – To be The Best

Ok. Nou dat jy dit nie gaan lees het nie want jy dink jy is te cool sal ek julle vertel dat die album al uit is. Jy kan hom nou koop by verskillende plekke. As jy eers wil hoor hoe die album is kan jy gelukkig die hele album verniet luister. Ja verniet. Dit is die moeite wêrd. Die nuwe album is awesome soos net Tenacious D kan wees en Dave Grohl is op die dromme en jy kan dit hoor. Dit klink asof Dave Grohl die dromme elke keer so hard moer as wat hy kan. Die album laat my baie dink aan die eerste Tenacious D album.

Waarvoor wag jy? Gaan luister nou die nuwe album: Tenacious D – Rize of the Fenix

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *