Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bacchus Nel – Oppieplaas

Ons het lanklaas so bietjie lekker local musiek gehad op gevaaalik.com. Veral ‘n lekker afrikaans song. Ek bring vir julle Bacchus Nel met die song “Oppieplaas”.

Die is regtig een van die old school afrikaans songs, of nie te min ‘n song met ‘n old school afrikaans feel. Dink Johannes Kerkorrel, Koos Kombuis en Anton Goosen. Super low production value video, maar fok die video. Dit gaan oor die musiek. Die song is baie eenvoudig maar catchy en slim op dieselfde tyd . Lirieke soos “En docter Hoffman sorg vir die smiles oppieplaas” en “En die full moon van ‘n daggapyp wat die aand verlig” is die song vol slim lirieke wat mens laat glimlag en dink. As jy nie weet wie Albert Hoffman is nie loer gerus hier.

Sonder om jou langer te laat wag, loer gerus na die video vir “Oppieplaas” hier onder.

You may also like...

3 Responses

  1. Henno Kruger says:

    Bacchus is ‘n legend my bra 🙂

  2. Stix says:

    Yeah man, hy is.

  3. Warren says:

    Awesome track!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *