Die Antwoord – Fatty Boom Boom op Jimmy Kimmel
Die Antwoord was al op Jimmy Kimmel. Dit was snaaks om te sien hoe die ‘Mericans saam sing in afrikaans en geen idee het wat hulle besig is om te sing nie. Dit het amper so simpel gelyk soos daai keer toe jy saam met Rammstein gesing het in jou kar, kliphard. Ja jy! “Fatty Boom Boom” is een van my favourite tracks van die nuwe album af. Check die video.