Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

X Alfonso – VEO

As jy die video kyk gaan jy dalk bietjie deurmekaar wees. Die ou en sy band is uit Cuba uit. Dus sal jy nie verstaan wat hulle sing nie. Maar mens hoef nie die lirieke van musiek te verstaan om goeie musiek te waardeer nie. Dink net aan hoeveel keer jy al ‘n Rammstein song gehoor het. Musiek praat met ‘n deel van ‘n mens wat die language barrier breek.

Hoe sal ek “Veo” van X Alfonso beskryf? Amper blues met so bietjie Rage Against the Machine of Audioslave. Dit is seker ook die rede hoekom Audioslave vir X Alfonso gekies het om te open vir hulle op die 7de Mei 2005 toe Audioslave in Cuba gaan optree het. Die song “Veo” kom van X Alfonso se Reverse album af. Hier is die video, wat dink julle?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *