Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Musiek

The Smashing Pumpkins – Oceania review 1

The Smashing Pumpkins – Oceania review

The Smashing Pumpkins se nuwe album, Oceania, is uit. Ek het deur middel van iTunes my hande op die album gekry. Direk nadat ek die album gekoop het was ek nie te bly oor...

The Black Keys piss grensers af 5

The Black Keys piss grensers af

Daar is baie mense wat kwaad raak vir The Black Keys oor hulle goed sê presies soos hulle daaroor voel. Hulle is eerlik. Iets waarvan die entertainment business baie min het deesdae is mense...

Tool – Wings of Mary (Part 2) 1

Tool – Wings of Mary (Part 2)

Tool is een van my favourite bands. Hulle is verseker in my top twee. As jy nie Tool ken nie stel ek voor jy begin so gou as moontlik daarna luister. Koop sommer Tool...

Lady Gaga het dommies op hol 2

Lady Gaga het dommies op hol

Teen die tyd weet meeste van julle al hoe ek voel oor Lady Gaga. Ek is nie ‘n fan van haar musiek nie en ek sou verkies dat Pearl Jam eerder Suid-Afrika toe kom....

Slipknot – Antennas to Hell 0

Slipknot – Antennas to Hell

Slipknot se “best of” of “greatest hits” album is hier. Antennas to Hell is die versameling van tracks wat Slipknot se loopbaan vanaf hulle vorming in 1995 tot en met vandag. Die album gaan ook...

One Night in Cape Town 0

One Night in Cape Town

Bietjie goeie nuus vir die mense van Kaapstad: Die Hilltop Live span het nie van julle vergeet in julle tyd van nood nie. Hilltop Live Productions en MK bring vir julle One Night in...

Muse Trailer vir nuwe album 1

Muse Trailer vir nuwe album

Muse se Blackholes and Revelations album vind homself so nou en dan op een van my iPod playlists, maar oor die algemeen is ek nie ‘n groot Muse fan nie. Hulle is awesome musicians....

Die Antwoord – Baby’s on Fire 2

Die Antwoord – Baby’s on Fire

Die Antwoord se nuwe video is uit. “Baby’s on Fire” is een van my favourite tracks vanaf die album TEN$ION. Die intro van die video is 02:20 lank, dan begin die song eintlik. Dit...