Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Musiek

Tupac at Coachella 1

Tupac at Coachella

Tupac Sahkur is in 1996 vermoor. Dit was ‘n hartseer dag vir nie net fans van rap musiek nie, maar fans van goeie musiek oor die algemeen. Baie mense sal nooit die kans hê...

Kurt Cobain se onvoltooide soloalbum 0

Kurt Cobain se onvoltooide soloalbum

Die Amerikaanse musikant en Nirvana frontman Kurt Cobain was net voor sy dood besig met ‘n soloalbum, volgens Eric Erlandson, voormalige guitarist van Hole. In Letters to Kurt, Erlandson se nuwe boek, skryf hy...

Marilyn Manson – No Reflection 5

Marilyn Manson – No Reflection

Op 5 Mei kom Marilyn Manson se nuwe album, Born Villain, uit. “No Reflection” is die eerste single van die nuwe album. Mason sê dat hierdie sy comeback album gaan wees. Ek vermoed hy...

‘n Paar chill songs vir die babelas 2

‘n Paar chill songs vir die babelas

Ek hoop van harte dat julle onmenslik erg gedrink het en baie kak aangejaag het die afgelope naweek. Paasnaweek kom net een keer ‘n jaar en ‘n mens moet hom ten volle geniet. Die...

Everlast – White Trash Beautiful 1

Everlast – White Trash Beautiful

Dit is redneck, dit is hillbilly, dit is white trash, dit is America se zef, dit is Everlast. Ek het “White Trash Beautiful” lanklaas gehoor, toe hoor ek vir Everlast op ‘n podcast waarna...

Dumpie se Maat – Afrikaans 4

Dumpie se Maat – Afrikaans

Wat is erger as Lady Gaga? Iemand wat Lady Gaga probeer wees. Wat is nog erger as dit? Iemand wat Lady Gaga in Afrikaans probeer wees. “Ekseem, dis ‘n velprobleem, jik krap, jik krap,...

Limp Bizkit – Faith 0

Limp Bizkit – Faith

Oorspronklik is “Faith” deur George Michael gesing. In 1988 was dit die top-selling single in die VSA. Limp Bizkit het die song eers net live gecover. Toe het hulle besluit om die song te...

MK Awards 2012 – Hier is ons review 2

MK Awards 2012 – Hier is ons review

Die mense agter die skerms by die MK Awards was gaaf genoeg om ons hier by gevaaalik.com ook uit te nooi. Ek en bra Stix het ons mooiste klere aangetrek en die pad Staatsteater...

Metallica – Whiskey In The Jar 1

Metallica – Whiskey In The Jar

As jy enigsins na metal luister is Metallica sekerlik een van die bands wat jy al moer baie geluister het. Hulle is timeless. Ek luister nogsteeds die Kill ’em All album op ‘n gereëlde...