Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vanfokkingtasties – Making Of The Album

Na Posduif se review van die Vanfokkingtasties album is dit duidelik dat baie mense van die album hou. Persoonlik like die Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar en Heuwels Fantasties (eintlik net Heuwels se eerste album se songs) songs op die album. Ek het al gesê hoe ek voel oor song “Dagdronk”. Gelukkig is ons elkeen geregtig op ons eie opinies.

Hier is ‘n kort video oor die “Making of” van die Vanfokkingtasties album. Dit gee mens ‘n lekker idee van die idees in die ouens agter Vanfokkingtasties se koppe en hoe hulle te werk gegaan het om die album te maak. Of jy nou ‘n fan van die album is of nie, dink ek dit is die moeite wêrd om die vinnige video uit te check. En een ding is verseker, die ouens van Vanfokkingtasties (love them or hate them) het ‘n revolusie in Suid-Afrikaanse musiek begin.

by Stix

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *