Van Coke Kartel – Tot die Son Uitkom TEASER
Meeste van julle het seker al Vir Almal gehoor. Dit is nou Van Coke Kartel se onlangse album. Daar is ‘n nuwe video oppad van die ouens van VCK, en wie sou nou kon raai dat dit die video vir “Tot die son uitkom” is? Ongelukkig het ons nie vir julle die hele video nie. Ons kan net vir julle die teaser wys. Dit is ‘n great song en die teaser laat dit lyk asof die video ook cool gaan wees. Wat dink julle?