Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

PHFat – Kill The Universe

PHFat is op die oomblik die beste rap groep in SA. Gevaaalike beats en vlymskerp lyrics maak hulle musiek nie net up beat party tunes nie maar ook lekker om na te luister op jou eie in jou kar of in die gym. Hier is hulle nuwe video vir die song “Kill The Universe”. Die PHFat ouens is blykbaar besig met hulle nuwe album. Die nuwe album sal hopelik in die lente beskikbaar wees. Dan kom daar ook een van die dae PHFat branded Puma clothing. Hou die site dop vir details oor dit later.

Ek kan nie wag om die ouens op die stage by Oppikoppi die jaar te sien nie! Check hulle nuwe video hier onder.

by Stix

You may also like...

2 Responses

  1. January 8, 2013

    […] en PHFat se video vir "Spring Moederfokker" is uit. Dit is 'n great party song die. Jack Parow en PHFat is defnitief deel van Suid-Afrika se beste rap acts. Plus Yolandi Malherbe maak 'n is ook in die […]

  2. March 28, 2013

    […] Wat jy dus vanaand moet doen is kom party by Arcade Empire vir P.H. FATt en Liver. As jy nog nie P.H. FAT ken nie dan mis jy uit op een van Suid-Afrika se beste rap acts. Plus as jy 'n zeffer is met […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *