Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Walking Dead Theme Song (Metal Weergawe)

So ruk terug het ek vir julle Diablo – Tristram (Metal Weergawe) gebring. Dit was awesome. Die dude wat die metal weergawe van “Tristram” gedoen het het ook al ‘n metal weergawe van The Walking Dead se theme song gedoen.

The Walking Dead is gebasseer op die comic book series deur  Robert Kirkman, Tony Moore, and Charlie Adlard. Nie net is die TV program awesome nie maar ook die comic books is befok. Ek moet sê ek like ook nogal die metal weergawe van The Walking Dead se theme song. Check die video hier onder.

by Stix

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *