Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Diablo – Tristram (Metal Weergawe)

‘n Week terug het Diablo III ge-launch. ‘n Collective groan is die wêreld deur gehoor toe geeks oral gelyktydig in hulle broeke gekom het. Witch doctors, monks, barbarians, wizards en demon hunters het weer die forces of evil aangevat, maar die belangrikste van alles is dat die virginity van talle geeks weer beskerm is teen slette die wêreldwyd.*

Hier is ‘n video van een ou wat obviously ‘n fan is van die game. Hy het toe die song “Tristram” uit Diablo III gevat en dit bietjie meer van ‘n metal klank gegee. Ek dink dit is fokken cool.

*Alles hier is tong-in-kies gesê. Ek self wil baie graag Diablo III speel, eendag. Maar vir nou like ek om die geeks se bene bietjie te trek. Dit vat after all ‘n geek om ‘n geek uit te ken.

by Stix

You may also like...

1 Response

  1. May 31, 2012

    […] Walking Dead Theme Song (Metal Weergawe) So ruk terug het ek vir julle Diablo – Tristram (Metal Weergawe) gebring. Dit was awesome. Die dude wat die metal weergawe van "Tristram" gedoen het het ook al 'n […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *