Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Musiek

Linkin Park kom na Suid-Afrika 1

Linkin Park kom na Suid-Afrika

Linkin Park gaan in November ‘n draai kom maak in Suid-Afrika. So as jy 7 November in Johannesburg kan wees of 10 November in Kaapstad kan wees dan kan jy gerus sommer vir Linkin...

The Dollfins – In My Head 1

The Dollfins – In My Head

Ek kry baie e-mails wat sê: “Hey check my band se nuwe video.” Ek kyk na elkeen van hulle, maar baie min van hulle maak dit tot op gevaaalik.com. Toe ek ‘n e-mail kry...

A Perfect Circle – Passive 1

A Perfect Circle – Passive

A Perfect Circle is die super group wat bymekaar gesit is deur Mynard James Keenan (Vocalist van Tool) en guitarist Billy Howerdel (Guitarist van Ases Divide). Ander lede van die band wissel meestal maar het al...

Bloc Party Klap Johannerburg ook 0

Bloc Party Klap Johannerburg ook

‘n Paar weke terug het Rocking the Daisies die Suid-Afrikaanse music scene geskud met die nuus dat Bloc Party daar gaan optree. Dit was veral goeie nuus vir die wat in die kaap woon....

Wolfmother – Joker and the Thief 1

Wolfmother – Joker and the Thief

Vir die van julle wat nie Wolfmother ken nie, ek stel voor jy maak ‘n slim move en begin na hulle musiek luister. Ek het so gevoel ons mag dalk die ouens in die...

American Head Charge – Just So You Know 4

American Head Charge – Just So You Know

American Head Charge is ‘n Industrial Metal band uit Amerika. As jy van Slipknot hou gaan jy tien teen een van American Head Charge hou. Maar om American Head Charge net met Slipknot te vergelyk sal...

Goodnight Wembly – Time Machine 3

Goodnight Wembly – Time Machine

Goodnight Wembly mag dalk net die coolste band wees wat uit Suid-Afrika kom. Die band bestaan uit: George v/d Spuy (Taxi Violence) – Vocals, Nic Gaud (7th Son) – Guitar & Vocals, Alex Krause...