Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Shadowclub – Lucy

“Lucy” was die eerste Shadowclub song wat ek ooit gehoor het en dit is nou nog een van my favourites. Dit is ook die nuwe single vanaf Shadowclub se Guns and Money album. Great album. Die video vir die song “Lucy” het gister op die interweb verskyn. Soortvan stop motion gevoel aan die video. Die hoof karakter in die video (kom ons noem haar Lucy) ry op ‘n stadium in ‘n kar saam met twee vriende en rook iets. Dan begin die pret. Check die video hier onder uit.

Foto deur Laura McCullagh

by Stix

You may also like...

1 Response

  1. December 18, 2014

    […] ek gedink ek gaan iemand famous moet kry, soos Francois van Coke of daai ou met die cool hare van Shadowclub.  Of, jy weet, Bobby van Jaarsveld.  Nee ek joke.  Ek sal nie vir fokken R 10,000.00 daai […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *