Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bullet For my Valentine by Oppikoppi

Die van julle wat die Oppikoppi nuus volg op Twitter en Facebook weet die nuus al reeds. Vir die res:

Laas jaar het Oppikoppi die emo sterk verteenwoordig met The Used as een van die international acts. Die jaar hou hulle by die emo-band trend deur Bullet for my Valentine die headlining act te maak vir Oppikoppi Sweet/Thing. Eerlikwaar kan ek nie minder omgee nie, ek was nog nooit ‘n fan van Bullet for my Valentine nie. Hulle is baie goed daarmee om emo lirieke te vermom met metal riffs.

Dit is amper soos daai Nightwish band, klink great as die song begin en dan los die lirieke en vocals jou met ‘n reusagtige vraagteken op jou gesig. Gee my eerder Van Coke Kartel. Bullet for my Crapentine Valentine was al veronderstel om in SA te speel by ‘n Coke Fest so paar jaar terug, toe cancel hulle. Kom ons hoop maar dit is anders die keer. Gelukkig gaan Oppikoppi oor meer as die international acts.

Hier is ‘n klein smakie van wat om te verwag van Bullet for my Valentine, wat dink julle van die nuus?

by Stix

You may also like...

4 Responses

  1. Andre says:

    Ek gaan met jou stry. Daar is min dinge wat my in die mood kry vir hard partytjie hou soos Bullet. Maar ek moet eerlik waar sê ek sing saam met die lyrics maar luister dit nie regtig nie. Ek worry net oor die insane dromme en bass guitars. Awe!

  2. Stix says:

    Die insane dromme en bass guitars sukkel nogsteeds om die gay in hulle lyrics weg te steek. Ek hou verby.

  1. June 11, 2012

    […] Eagles of Death Metal by Oppikoppi Sweet/Thing 'n Week of twee terug het ek gaan hike weg van alle selfoon kominikasie en internet en toe mis ek wat die jaar seker Oppikoppi se grootste announcement is. Eagles of Death Metal speel die jaar by Oppikoppi! Omtrent 'n maand terug het ek vir julle die video van "I Want You So Hard" gewys en vir julle vertel hoe baie ek van Eagles of Death Metal hou. Dus kan julle dink dat ek fokken bly is oor die nuus dat Eagles of Death Metal die jaar by Oppikoppi gaan speel. Eweskielik gee ek nog minder om oor Bullet for my Valentine. […]

  2. June 14, 2012

    […] is een van my gusteling Seether tracks, "Gasoline". So nou is dit al Bullet for my Valentine, Eagles of Death Metal, Enter Shikari en Seether wat die vier groot aankondigings […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *