Wat kort jy om musiek te maak?
Eerstens kort jy talent? Dan kort jy blykbaar ‘n iPhone. Die bra maak ‘n song met ‘n iPhone app en een mic. Maklik genoeg ne? Moet dit net nie opfok nie. Hy rap, hy...
Eerstens kort jy talent? Dan kort jy blykbaar ‘n iPhone. Die bra maak ‘n song met ‘n iPhone app en een mic. Maklik genoeg ne? Moet dit net nie opfok nie. Hy rap, hy...
Wat het Dave Grohl, Krist Novoselic en Pat Smear almal in gemeen? Hulle was almal in Nirvana. Obviously kan hulle nie ‘n normale Nirvana reunion hê nie want Kurt Cobain is oorlede. Hulle kan...
Queens of the Stone Age is een van die bands wat verseker nog Suid-Afrika toe moet kom. En nadat Eagles of Death Metal by Oppikoppi was die jaar is daar ‘n goeie kans dat...
Twee gevaaalike lesers (Johan en Andre) het die link na die video gister vir my gestuur. Dit is ‘n video van ‘n ou wat ‘n live dubstep song doen met ‘n verskil: Hy maak...
Dit is geen geheim dat American Head Charge deur ‘n moeilike tyd is die afgelope paar jaar. Nadat American Head Charge vir hulle naam gemaak het op die metal music scene het hulle begin...
‘n Hele rukkie terug het ek ‘n review gedoen van Gerald Clarke se Black Water album. As jy into blues is stel ek voor jy kry vir jou die album. Die music video vir...
“All my Life” is die eerste single van die Foo Fighters se album One by One af. Toe die Foo Fighters oorspronklik die album One by One record het, het hulle vir vier maande...
Stone Sour se video vir die song “Gone Sovereign / Absolute zero” is uit en dit is awesome. Dit is ‘n performance video en daar is ‘n mean solo deel. Corey lyk bietjie anders...
Die van julle wat Shadowclub al live gesien het sal weet dat hulle live performances altyd epic is. Hulle is ongelooflik tight en die laaste ruk speel hulle so hier en daar ‘n sneak...
Ek was nooit regtig ‘n groot Drowning Pool fan nie. Ek het “Bodies” geken en dit was pretty much dit. Toe gaan ek Londen toe en ontdek die TV kanale Kerrang en Scuzz. Dink...
As dit die einde van die wêreld is op die 21ste Desember het ek die rede ontdek hoekom. Brooke Candy mag dalk net die vlinder wees wat die heelal se rug breek en dinge...
Jack Parow is ‘n fokken nice ou. Hy was al op die gevaaalik.com podcast en dit is duidelik dat hy ‘n fan is van sy fans. Hy like jou so baie dat hy sommer...