Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hunters’ Presents – Shadowclub and Friends at The Assembly

Die van julle wat Shadowclub al live gesien het sal weet dat hulle live performances altyd epic is. Hulle is ongelooflik tight en die laaste ruk speel hulle so hier en daar ‘n sneak peak song of twee van hulle nuwe album wat nog kom.

Live Shadowclub

More aand, 8 Desember 2012 kan jy Shadowclub, Red Huxley, Matthew Mole, Red Tape Riot, The Mysticcs en Sex On Decks by The Aseembly kan sien. Dit gaan ‘n aand propvol awesome musiek en ‘n lekker party wees. Die deure maak 20:00 oop en 40 pitte kry jou in. ‘n Klein prys om te betaal vir so lekker line up.

Die hele event word live op Assembly Radio gebroadcast ook. Dit is nou vir die van julle wat nie in Kaapstad woon nie, maar wil voel asof jy daar is. Jy kan al die info op die event Facebook page ook kry.

Ons het twee double tickets om weg te gee. Al wat jy hoef te doen is ‘n comment los hier onder en sê jy wil gaan.  Jy het net tot 14:00 vandag om in te skryf dan doen ons ‘n random draw. Gebruik jou regte e-mail adres sodat ek jou in die hande kan kry. Maklik. Jy moet bo 18 wees om in te skryf.

You may also like...

2 Responses

  1. Franco says:

    Jus Gevaalik Dot Kom ! Ek will fokken graag die show gan check is mal Fan van ShadowClub! ! ! ^_^ P.S die vrydag bederf is darem Sexy !

  2. Gideon says:

    DUDE (Dop Uit Duif Eiers) MAAK los die honde!! Ek wil sooo graag na die show gaan, dit sal die tits wees. actually sal dit gevaaalike-tits wees!

    lekker by die see, hoor hoe blaf die haaie! ek wil na dai show gaan!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *