Gerald Clarke – Black Water music video
‘n Hele rukkie terug het ek ‘n review gedoen van Gerald Clarke se Black Water album. As jy into blues is stel ek voor jy kry vir jou die album. Die music video vir die song “Black Water” is ook nou bekend gestel. Dit is ‘n stop motion video wat wys hoe twee karakters mekaar probeer vermoor.
Yesterfang het saam met Gerald Clarke gewerk om die video voor en dag te bring. Die video het 10 maande gevat om te maak. Daar is 10 771 foto’s geneem om die video te maak. In elke foto is die karakters van die video met die hand beweeg, niks meer as vyf millimeter op ‘n slag nie. Cool song en cool video.
1 Response
[…] Cat Bones (CD Launch), Bittereinder, Tombstone Pete, Natalie Chapman, Raoul and Black Friday, Gerald Clark, Stefan Dixon en Luna Paige. Die party begin al 15:00 op Saterdag 18 Mei en hou aan tot Arcade […]