Jack Parow se kersgeskenk vir jou
Jack Parow is ‘n fokken nice ou. Hy was al op die gevaaalik.com podcast en dit is duidelik dat hy ‘n fan is van sy fans. Hy like jou so baie dat hy sommer ‘n kersgeskenk video vir jou gemaak het. Ek voorspel dat die song, “Merry Xmas”, die kerslied van die jaar gaan wees. Die song is lekker catchy en daar is gevaaalike dames ook in die video. Wat meer wil jy? Sê: “dankie Jack, jy’s ‘n poescool ou.” en kom check hom vanaand by Arcade Empire.
hahaha POESCOOL!