Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Drowning Pool – Step Up

Ek was nooit regtig ‘n groot Drowning Pool fan nie. Ek het “Bodies” geken en dit was pretty much dit. Toe gaan ek Londen toe en ontdek die TV kanale Kerrang en Scuzz. Dink MTV maar met minder tos programme soos Jersey Shore en meer rock en metal musiek. Dit is waar ek die video vir “Step Up” gesien het van Drowning Pool.

Desensitized album cover

Dit was nie meer die Drowning Pool wat ek geken het nie want Dave Williams die vocalist was oorlede en vervang met Jason Jones. Die image van die band het ook verander. Met Drowning Pool se eerste album Sinner, het die band baie donker voorgekom. Toe Jason Jones die band gejoin het vir Desensitized het hulle image meer beweeg in ‘n rock star vanity en sex rigting.

Al het die eerste single “Step Up” vanaf Desensitized baie goed gedoen het die album verkope nie naby Drowning Pool se debut album Sinner gekom nie. Nie te min, na ek die video vir “Step Up” gesien het op Kerrang het ek Desensitized vir my gaan koop en ek love die album. Jason Jones was wel nie vir baie lank die nuwe vocalist vir Drowning Pool nie. Desensitized het in 2004 verskyn op die rakke en Jones het die band in Junie van 2004 verlaat oor irreconcilable difference.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *