Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nirvana reunion jam

Nirvana with Pat Smear

Wat het Dave Grohl, Krist Novoselic en Pat Smear almal in gemeen? Hulle was almal in Nirvana. Obviously kan hulle nie ‘n normale Nirvana reunion hê nie want Kurt Cobain is oorlede. Hulle kan wel ‘n rock legend kry om vocals te doen in plaas van Kurt. Dit sal wel moeilik wees om iemand te kry om Kurt se plek te neem, behalwe as dit iemand is wat nie gaan probeer om Kurt te wees nie. Soos Paul McCartney.

Die is ‘n song wat die oorblywende lede van Nirvana saam met Paul McCartney gedoen het by ‘n charity konsert. Dit is epic. Geniet hom.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *