Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Brooke Candy – Die lovechild van Lady Gaga en Niki Minaj

As dit die einde van die wêreld is op die 21ste Desember het ek die rede ontdek hoekom. Brooke Candy mag dalk net die vlinder wees wat die heelal se rug breek en dinge op fok vir die res van ons. Ek weet nie eers waar om te begin met die kak nie.

Das Me Brooke Candy

Brooke Candy is (soos haar Wkipedia page haar beskryf) in Amerikaanse rapper, stripper and try-hard (ek weet ook nie wat dit nou eintlik beteken nie) vanaf California. Dit wil vir my voorkom asof sy die vertraagheid van Lady Gaga en Niki Minaj haar eie gemaak het. Jy hoef nie twee keer te dink hieroor nie, dit is tien teen een ‘n poging om te capitalize op zef golf wat die ‘Mericans duidelik like. Daarvoor kan ons dankie sê aab die Antwoord.

Die fok weet dat as daar gode is soos Zeus moet hy nou ophou om agteroor te sit en bietjie begin om motherfuckers te klits met lightning bolts. Die wêreld kort duidelik hulp en ek weet nie of mense die tiepe probleem gaan kan uitsort nie. Eintlik kan ons, as daar net minder skape in die wêreld was wat die tiepe kak sal opvreet.

Hier is Brooke Candy se eerste musiek video. Sy rap baie oor haar pussy, ja sy is ‘n classy lady en vloek meer as wat ek doen op die beste van dae. So hou maar jou oorfone aan vir die een as jy by die werk sit. Daar is ook baie scantily clad ladies en girls wat vry in die video, maar niks om oor huis toe te skryf nie. Iets sê vir my Brooke se ouers het nie baie aandag aan haar gegee toe sy jonk was nie.

Is dit net ek? Of is hierdie net so groot pot kak soos Dirk van der Westhuizen? Fok wag, sy het duidelik meer talent as Drik, al sêdit nie veel nie. Laat weet my wat julle dink in die comments.

You may also like...

9 Responses

  1. Clownpooop says:

    Nee fok.

  2. Jandre says:

    Jire sy gaan meer as net die heelal se rug breek, my oordroome was sommer eerste!!Hahaha nee kyk as die wereld die 21ste eindig is dit def haar skuld! As jy haar huis toe bring en jou ma se “ek is so bly jy het iemand in jou lewe” nee ma ek het net vir my hond klere aangetrek!!!

  3. Scuubs says:

    Nee fok, lyk meer of hulle op enige oomblik n gangbang gaan he! As sy en Dirk ooit eendag moet saam kinders he, sal die wereld verseker vergaan!

  4. sopbeen says:

    n Nipple is n nipple.

  5. Stix says:

    @sopbee: Uhm… nee dit is nie. Oprah se nipple is verseker nie Melanie Iglesias se nipple nie. Vat ‘n tree terug en dink daaroor my vriend.

  6. sopbeen says:

    @stix: Oh, ek dog ons fok rond hier. Nie geweet dis n plek vir ‘serious discussion’ nie. Jy is korrek.

  7. Stix says:

    @sopbeen: Ons fok verseker rond hier, maar nie as dit by Brooke Candy kom nie. En ook nie as dit kom by nipples nie want party nipples kan waglik wees. Thanks vir jou comments man.

  8. Drinkwater says:

    @Stix Thanks man, dis nou 4 minute en 21 sekondes wat ek nooit weer sal terug kry nie. Stop die planeet! Ek wil afklim!

  9. Stix says:

    @Drinkwater: Hahaha

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *