Avenged Sevenfold – Bat Country
Avenged Sevenfold is ‘n band uit Huntington Beach, California. Hulle eerste major record lable album was City of Evil. Dit is ‘n hard rock/metal album. Die eerste song van hulle wat ek gehoor het...
Avenged Sevenfold is ‘n band uit Huntington Beach, California. Hulle eerste major record lable album was City of Evil. Dit is ‘n hard rock/metal album. Die eerste song van hulle wat ek gehoor het...
Ons almal weet dat die Russians se kultuur sorg dat hulle dinge doen wat vir die res van die wêreld bietjie vreemd is. Of dit nou hulle team MMA fights is en of dit...
In 2011 was ons almal baie opgewonde want ons sou vir Chevelle by Oppikoppi Unknown Brother gesien het. Toe cancel hulle met ‘n belofte om wel een of ander tyd hier te kom speel....
Gewoonlik werk music video posts op gevaaalik.com so: Ek kies ‘n video of iemand stuur ‘n video vir my. Dan gee ek my opinie oor die video en try miskien hier en daar om...
Steel Panther is ‘n hair metal band uit ‘Merica. Ek het al ‘n video van hulle gepost. ‘n Live video van “Party All Day” waar girls boobs wys. Hulle is awesome en laat meeste...
The Dandy Warhols was nooit regtig vreeslik populêr nie, veral nie in Suid-Afrika nie. “Bohemian Like You” en “We Used to be Friends” was die twee The Dandy Warhols songs wat jy so hier...
Ons het lanklaas ‘n stukkie op gevaaalik.com gehad oor The Black Keys. Hulle is duidelik die “don’t give a fuck” band wat maak net wat hulle wil en baie mense like hulle nie, juis...
Google vier altyd oorlede mense se verjaarsdae met die Google Doodle. Snaaks genoeg het hulle die een gemis, Kurt Cobain. Hy sou vandag 46 gewees het. Ongelukkig is hy nie 46 nie want hy...
Ek het dit al vele kere van tevore gese hier op gevaaalik.com, maar ek sal weer verduidelik wie How to Destroy Angels is net ingeval jy vandag oor die website gestrompel het na “doos...
So deur al die kak en hare kan ons seker probeer weg kom van die aleerdaagse depressing nuus. Een ding wat my altyd laat beter voel is musiek. Vandag luister ons na “Black Tongue”...
Dit is Maandag en jy voel reeds asof jy nog ‘n naweek kort. Een ding wat enige dag kan maak of breek is die musiek wat jy luister. Bon Iver se “Skinny Love” is...
As jy ‘n band gaan maak sonder guitars en eerder gaan vir die twee bassist en dromme kombinasie dan gebeur twee dinge. Jy forseer jouself om dit eenvoudig te hou omdat die bass en...