How to Destroy Angels – How Long
Trent Reznor se nuutste side project, How to Destroy Angels, wat hom weg hou van Nine Inch Nails is gevorm saam met sy vrou Mariqueen Maandig, art director Rob Sheridan en briljante composer Atticus Ross. Die...
Trent Reznor se nuutste side project, How to Destroy Angels, wat hom weg hou van Nine Inch Nails is gevorm saam met sy vrou Mariqueen Maandig, art director Rob Sheridan en briljante composer Atticus Ross. Die...
Mastodon se “Curl Of The Burl” is presies wat ons kort na gister se tragedie met Deon Esterhuizen. Ek sal maar dat my Satanistiese (Soos Deon se enkele fan dit genoem het in sy...
Ek het laas naweek die Saterdag oggend terwyl ek in ‘n couch lock was weer Limp Bizkit se Chocolate Starfish and the Hot Dog Flavored Water ontdek. Vir die eerste keer in ‘n lang...
Basson Loubscher is van Stellenbosch af. Terwyl hy groot geword het is hy blootgestel aan ‘n groot verskeidenheid musiek. Die musiek was alles van ABBA, The Beatles, Jimi Hendrix, Led Zeppelin, Johnny Cash en...
Die laaste week het ek nogal baie musiek voorstelle gekry. Sommige van die bands het ek al gehoor, van dit het ek nog nooit gehoor nie. Ek het gedink dit sal ‘n goeie idee...
Ek is nie ‘n fan van mash ups nie. Meeste van die tyd is die oorspronklike liedjies baie beter appart. Moet my nie verkeerd verstaan nie, “Voodoo Child” van Jimi Hendrix bly ‘n epic song. Ek...
Dylan Taylor is eintlik ‘n mens. Daylan kan net baie goed dromme speel. Posduif het op die video afgekom en hier onder die video van Dylan wat dromme speel saam met ‘n dubstep (moenie...
How to Destroy Angels is een van die projekte wat Trent Reznor aan werk terwyl hy ‘n breuk vat van Nine Inch Nails. An Omen is How To Destroy Angels se nuutste EP wat...
Led Zeppelin is defnitief een van die beste rock bands wat daar nog ooit was. Dit is jammer dat die John Bonham (drums) se dood Led Zeppelin as ‘n band tot ‘n einde gebring...
STOP ALLES! Jack Parow en PHFat se video vir “Spring Moederfokker” is uit. Dit is ‘n great party song die. Jack Parow en PHFat is defnitief deel van Suid-Afrika se beste rap acts. Plus...
Sover dit progressive rock/metal aangaan is elke persoon se opinie anders. Ek moet erken dat ek ook vinnig my neus sal optrek as dit by progressive rock/metal kom. As a result kry ek nie...
Ek sê nou al vir ‘n rukkie ons lewe in die Matrix. Lyk my ons gaan op die ou einde net in ‘n Terminator movie leef. Dit is nou as Compressorhead enige iets daarmee...