The Assembly Halloween naweek
Wat sal Halloween in Suid-Afrika nou wees sonder ‘n party? Gelukkig hou The Assembly in Kaapstad die party aan ‘n rol met twee dae van Halloween awesome. Plus jy gaan befokte bands soos Guns ‘n...
Wat sal Halloween in Suid-Afrika nou wees sonder ‘n party? Gelukkig hou The Assembly in Kaapstad die party aan ‘n rol met twee dae van Halloween awesome. Plus jy gaan befokte bands soos Guns ‘n...
Ek het dit nooit ‘n geheim gemaak dat ek van Scars on Broadway hou nie, al het ek die album 4 jaar na sy release ontdek. As jy gevaaalik.com gereëld besoek, sal jy dit...
AC/DC is een van die beste rock bands wat daar nog ooit was. Toe Iron Man twee uitkom het hulle ‘n nuwe video gemaak vir hulle song “Highway to Hell”. Ek dink dit sal...
Almal gooi dubstep in hulle musiek deesdae. Van Muse, tot, Korn en ook Cypress Hill. Hierdie is Cypress Hill se nuutste song saam met Rusko, “Can’t Keep Me Down” en Damian Marley feature ook...
Die Antword se musiek video vir “Fatty Boom Boom” het gister die interwebs getref. Dit is soos gewoonlik snaaks, entertaining en slim op ‘n manier. Hulle spot lekker met Lady Gaga en die manier...
Tool is bekend vir hulle vreemde music video’s en die video vir “Ænema” is defnitief een van daardie vreemde video’s. Die beste manier om die vidoe’s te beskryf is “rook dagga, eet shrooms, vat...
Nie te lank terug nie het ek “They Say” van Scars on Broadway ook met julle gedeel. Scars on Broadway se self titled album is tans een van die albums wat op repeat is...
Ek is nie ‘n moerse Muse fan nie. Dit is nie dat ek dink hulle suig nie. Inteendeel dink ek dat hulle ongelooflike goeie musicians is. My dislike vir Muse is omdat ek glad...
The Verve het ontstaan in 1989. Hulle was ‘n great band wat great songs geskryf het, maar ongelukkig kon hulle nie dinge bymekaar hou nie. Die band het al 3 keer opgebreek. Die laaste...
System of a Down is een van die bands wat ek onlangs weer baie na begin luister het. Ek was lucky genoeg om hulle live te sien toe ek in Engeland was. Baie mense...
Almal is nie fans van Slipknot nie, maar eintlik moet almal wees. So ver as metal songwriting gaan is Slipknot een van die leaders in die pack. Nog ‘n rede hoekom Slipknot so ‘n...
Die Pendoring awards se afterparty vind plaas by The Assembly in Kaapstad. Jack Parow en Bittereinder gaan die live entertainment wees vir die aand. R30 kry jou in by die deur of as jy...