Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stone Sour – Gone Sovereign / Absolute Zero video

Stone Sour

Stone Sour se video vir die song “Gone Sovereign / Absolute zero” is uit en dit is awesome. Dit is ‘n performance video en daar is ‘n mean solo deel. Corey lyk bietjie anders met sy nuwe haarstyl. Dit is ‘n baie cool song en ‘n baie cool video. Lekker hard. Perfek om ons op te warm vir die Vrydag Bederf. “Gone Sovereign / Absolute zero” is vanaf Stone Sour se nuwe album House of Gold & Bones Part 1. Dit is die eerste deel van ‘n double album.

Dankie aan @traaimark wat die vir my gestuur het.

You may also like...

2 Responses

  1. September 27, 2013

    […] hand geskrewe account deur die Slipknot en Stone Sour frontman. Artikel oorspronklik vanaf op […]

  2. October 30, 2014

    […] van track twee, "Sarcastrophe". As jy een van die mense was wat bekommerd was dat Slipknot meer Stone Sour gaan wees op die nuwe album as wat hulle Slipknot is, stel hulle ons gerus omtrent 'n minuut in […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *