Stoute Boudjies en 1000 artikels op gevaaalik.com
Daar is volgens my nie 'n beter manier om 1000 artikels op gevaaalik.com te vier as met Stoute Boudjies nie! gevaaalik.com het al ver gekom. Van iets wat begin het as 'n grap tussen 'n paar vriende, tot iets wat daagliks entertainment bring vir julle. Van 8 visits op ons eerste dag (waarvan ek seker is 6 net vriende van ons was), to meer as 70 000 pageviews 'n maand. Van net 'n website, tot by ons podcasts wat al hoe meer mense begin luister. Van iets wat niemand van geweet het nie, tot 'n Runner up in die SA Blog Awards. Dit alles en ons is nog nie eers twee jaar oud nie.
Ek is seker dat ek vir my en die hele gevaaalik.com crew praat as ek sê dat ons baie bly is om julle, ons lesers en nou luisteraars, saam met ons vir hierdie ride te hê. As dit nie was vir die e-mails, tweets en Facebook boodskappe was nie sou ek lankal iets anders gekry het om met my tyd te doen. Maar ek is nou verantwoordelik vir meer as net kak skryf vir gevaaalik.com, ek is verantwoordelik vir elkeen van julle wat verwag om elke dag iets nuuts te sien op gevaaalik.com.
Ons het oor die laaste jaar en tien maande 'n following van die fokken coolste mense op die aarde gekry en dit groei elke dag. Daar kruip so hier en daar 'n doos met cunty behavior tussen die planke uit, maar hulle word gou op hulle plekke gesit deur al die positiewe en cool mense wat ons ondersteun. Dankie vir dit. Die fok weet waarheen is gevaaalik.com oppad, ons is self nie heeltemal seker nie, maar ons like om te dink dat ons saam met julle iets kan maak wat 'n indruk gaan los op Suid-Afrika en die wêreld.
Ek gaan vanmiddag 'n rokie maak en 'n bier drink op elkeen van julle. Cheers!
Geniet die week se Soute Boudjies.














Jaded Ink Vrydag Bederf vir rus en vrede
Vrydag Bederf met trots geborg deur Jaded Ink (soos Noot vir Noot met ABSA maar baie sexier en cooler) is die week weer terug. Ja hulle borg Vrydag Bederf, ons gevaaalik.com podcast en ook ons kompetisie waar jy tattoo's en piercings kan wen. En vandag is jou laaste kans om in te skryf, so kry jou gat in rat.
Geniet die week se Vrydag Bederf.














Stoute Boudjies lyk goed
Vir die van julle wat nog nie gehoor het dat gevaaalik.com en Stoute Boudjies nou elke maand die Mej. Boudjies SA se maandelikse wenner gaan feature nie, loer gerus hier. So dames, stuur daardie foto's in.
Verder mik ons om nou meer en meer podcasts te doen. As Darren Scott se nuwe radiostasie 51 000 listeners per uur kan kry sal ons seker darem so amper helfde daarvan kan kry op ons kort podcasts. So as jy ons nuutste podcast gemis het met my en Soutie, gaan luister dit gerus hier. As jy 'n iTunes mens is kan jy ons podcast op iTunes ook vind. Fokken fancy, check hoe verteenwoordig ons Suid-Afrika op iTunes.
Die eerste foto op hierdie week se Stoute Boudjies is aan ons gestuur deur Letitia de Jongh. Dis mooi, nè? Dames, as jy wil deel wees van Stoute Boudjies of Vrydag Bederf stuur jou foto aan stix[at]gevaaalik.com
Geniet die week se Stoute Boudjies.













Stoute Boudjies kry SA flavour
Daar word baie gevra dat ons meer Suid-Afrikaanse meisies feature in Stoute Boudjies en Vrydag Bederf. Ons is dan 'n Suid-Afrikaanse website. So hier is baie goeie nuus vir die van julle wat meer Suid-Afrikaanse meisies op gevaaalik.com wil sien.
Mej. Boudjies SA is 'n website waar dames die maandelikse titel van "Mej Boudjies SA" kan wen en van nou af gaan ons saam met Mej. Boudjies SA werk om elke maand vir julle die wenner te wys hier op gevaaalik.com in ons weeklikse Stoute Boudjies post. So gaan vertel gerus die nuus aan al jou vriende en veral vriendinne.

As jy as 'n dame foto's het wat jy vir ons wil stuur, kan jy die foto's gerus e-mail na stix[at]gevaaalik.com. Miskien wil jy jou boyfriend verras deur op sy gunsteling Suid-Afrikaanse website te verskyn. Miskien is dit 'n spesiale verjaarsdagverrassing vir hom. Maak nie saak wat jou rede is nie, jy kan gerus foto's instuur vir Stoute Boudjies of Vrydag Bederf.
Welkom aan Mej. Boudjies SA. Gaan loer na hulle page en like dit sommer ook.
Jaded Ink Vrydag Bederf lyk mooi
Die Jaded Ink Vrydag Bederf is terug die week met so paar dames met ink van hul eie en so paar dames wat nie ink het nie, hulle is almal gevaaalike dames in my boeke. Onthou daar is nog tyd om jou tattoo of piercing voucher te wen met ons kompetisie wat ons saam met Jaded Ink doen.
Gaan gerus na Jaded Ink se Facebook page en volg hulle op Twitter by @JADEDINKZA.
Vandag is ook "No Panty Day". As jy 'n dame het wat vir jou by die huis wag hoop ek sy verras jou met geen panty nie. As jy 'n dame is hoop ek jy kan iemand verras met die feit dat jy geen panty aan het nie.
Geniet die week se Vrydag Bederf.















22 Junie is No Panty Day
Dit is reg. 22 Junie is No panty Day. So aan al die gevaaalike dames daar buite, julle weet wat om te doen. Dankie aan Christo wat die een vir my uitgewys het.



