Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies na ‘n dag in die hof

Vandag het ek na die Noord-Gauteng Hooggeregshof gegaan om my vriende die Dagga Couple te gaan ondersteun. Die Trial of The Plant is tans aan die gang. Dit was breindood vervelig om te sien hoe ‘n prokureur probeer om vir Prof. David Nutt te probeer vas vrae oor die effekte van dagga op mense. Kyk maar more uit vir die YouTube video oor die dag.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *