Hump day is ‘Stoute Boudjies dag’ in Afrikaans

Die middel van die week, die einde is in sig. Klein Vrydag, Hump day of Stoute Boudjies dag vir party van ons. As jy af scroll tot onder aan die post can jy die Stoute Boudjies met een tap share met jou vriende op WhatsApp (die WhatsApp knoppie sal jy net sien as jy op jou smartphone is, nie jou PC nie). High tech.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *