KONTak ons
As jy kontak wil maak met gevaaalik.com kan jy ons op die volgende maniere kontak:
Twitter: @gevaaalikdotcom
Facebook: http://www.facebook.com/gevaaalikdotcom
E-mail: stix[at]gevaaalik[dot]com
Ons sal ons bes probeer om so gou as moontlik na jou toe terug te kom, maar let asseblief daarop dat ons nie terugvoer kan verskaf op alle foto's wat ons ontvang nie.

Kakfunny, ek like die idee. well done ouens.
hi
befokte site die !
kan julle nie miskien bietjie RSS feeds organize nie ?
Hos bra. Hier is ons RSS Feed adres. http://gevaaalik.com/feed/rss
Ek het dit nou aan die regterkant van die site ook gesit. Jammer dit was nie daar nie, maar ek was eerlikwaar net te lui gewees om dit te doen. Maar nou is dit gedoen.
Bly jy like die site, lekker om te hoor van ons lesers.
Love die page!! Keep it up… Ek het dit onlangs eers ontdek, en dis fokken awesome! Thanks vir n entertaining en great site…
Awe, check die lekker metal cover van Trololo. http://youtu.be/1CFnM4SYQC8
Die dude het n paar ander crazy covers ook. Peace
Hey man. Thanks vir die link. Dis beslis ‘n gevaaalike cover daardie! Ek gaan nou dadelik ‘n post daaroor skryf.
Yo, Dink julle sal dit geniet: http://youtu.be/-j9q5pggBmM
H0$
Hoolala.Julle se sight laat my oe lekker rek.
Dis Piet aarde hier wat die drumming gedoen het by die Cullinan backpackers se wildsplaas.Wat n rowwe lekke jol.Thanks brasse.
Ek en my band wil graag julle op ons flyer sit as n sponsor of organ doners.
So kom tjek ons gig uit die 19 Oktober By Java Cafe hatfield.
Of tjekit op my events page.Piet Aarde.
Ek het hond lekke saam met julle geparty.
Lets do it again
jul is n skande vir afrikaans julle maak afrikaans se naam gat ons andr afrikaaners skaam ons vir jul klomp kak wat jul “dink” jul weet en dan se jul jul is groot hahhahaha my klein toon is grooter so asb hou op om sike kak te skryf en doen ordentlik gud eerder met jul tyd asb
Ons is ‘n skande vir Afrikaans? Dit nou van die ou wat geen leestekens gebruik nie en spel soos sy gat. Daar is ‘n balk in jou oog ou perd.
Met die nuwe Harlem shake epidemie wat op ons is het ek gedink jy sal hierdie een geniet. http://www.youtube.com/watch?v=jMbcOs2qeU0
Dirkie moet ‘n nuwe musiek video maak… En twee olifantdrolle in sy broek sit. Dan is hy ‘n “gentleman”. http://www.youtube.com/watch?v=ASO_zypdnsQ&feature=player_embedded
Na ek jou Natasha post met die grootse moeite deur gekyk het het ek na die record label se youtube channel toe gegaan… Hier is nog ‘n treffer Louise Leander – Sonneblom Kind