Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies in die vier dag week

Daar word vir my gesê dat Vrydag ‘n vakansiedag is. Goeie nuus vir die van ons wat langnaweke geniet. Ek sal check of ek die Vrydag Bederf dus al Donderdag in jou gevreet kan druk, maar ek gaan geen beloftes maak nie. Ek het nog Random Gevaaalikhede om te doen en ‘n podcast om aanmekaar te sit. Nevermind die werk wat die rekening betaal wat ook nog wag.

Vir nou, geniet maar die Stoute Boudjies.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

AirBnB is beter en goedkoper as ‘n hotel. Ek gaan volgende week Kaap toe en het al my verblyf met AirBnB bespreek. Click net hier of op die banner hier bo en maak jou AirBnB account en kry R600 af vir jou eerste bespreking.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *